Psalm 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Jehovah is Koning tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+Die nasies het van sy aarde af vergaan.+ Daniël 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hoe groot is sy tekens, en hoe magtig sy wonders!+ Sy koninkryk is ’n koninkryk tot onbepaalde tyd,+ en sy heerskappy is van geslag tot geslag.+ Habakuk 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Is u nie van lank gelede nie, o Jehovah?+ O my God, my Heilige, u sterf nie.+ O Jehovah, tot ’n oordeel het u hom gestel; en, o Rots,+ tot ’n teregwysing+ het u hom gegrondves. Openbaring 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+
3 Hoe groot is sy tekens, en hoe magtig sy wonders!+ Sy koninkryk is ’n koninkryk tot onbepaalde tyd,+ en sy heerskappy is van geslag tot geslag.+
12 Is u nie van lank gelede nie, o Jehovah?+ O my God, my Heilige, u sterf nie.+ O Jehovah, tot ’n oordeel het u hom gestel; en, o Rots,+ tot ’n teregwysing+ het u hom gegrondves.
3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+