Jesaja 38:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Ek het gesê: “In die middel van my dae sal ek die poorte+ van Sjeool binnegaan.Ek sal van die res+ van my jare beroof word.” Matteus 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ook sê ek vir jou: Jy is Petrus,+ en op hierdie rots+ sal ek my gemeente bou, en die poorte van Haʹdes+ sal dit nie oorweldig nie.+ Johannes 6:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 Hy wat hom met my vlees voed en my bloed drink, het die ewige lewe, en ek sal hom op die laaste dag opwek;+ Johannes 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+
10 Ek het gesê: “In die middel van my dae sal ek die poorte+ van Sjeool binnegaan.Ek sal van die res+ van my jare beroof word.”
18 Ook sê ek vir jou: Jy is Petrus,+ en op hierdie rots+ sal ek my gemeente bou, en die poorte van Haʹdes+ sal dit nie oorweldig nie.+
54 Hy wat hom met my vlees voed en my bloed drink, het die ewige lewe, en ek sal hom op die laaste dag opwek;+
25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+