Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 8:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 En die geur van die offer was vir Jehovah aangenaam. Toe het Jehovah in sy hart gesê: “Ek sal nooit weer die grond vervloek+ weens die mens nie, want die neiging van die mens se hart is van jongs af sleg.+ Ek sal nooit weer alles wat lewe, vernietig soos ek gedoen het nie.+

  • Jeremia 17:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Die hart is bedriegliker* as enigiets anders en is desperaat.*+

      Wie kan dit ken?

  • Matteus 15:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Uit die hart kom daar byvoorbeeld goddelose redenasies:+ moord, egbreuk, seksuele onsedelikheid,* diefstal, valse getuienis en lastering.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel