Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Toe het God die lugruimte* gemaak en die waters onder die lugruimte geskei van die waters bo die lugruimte.+ En dit was so.

  • Genesis 7:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Noag was 600 jaar oud toe die vloedwaters oor die aarde gekom het.+

  • Genesis 7:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 In die 600ste jaar van Noag se lewe, in die tweede maand, op die 17de dag van die maand, op daardie dag, het al die fonteine van die groot waterdieptes oopgebars en is die sluise van die hemel oopgemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel