19 Moses het ook Josef se liggaam* saam met hom geneem, want Josef het die seuns van Israel laat sweer: “God sal vir seker aan julle dink, en julle moet my liggaam* saam met julle hiervandaan neem.”+
32 Josef se beendere,+ wat deur die Israeliete uit Egipte gebring is, is in Sigem begrawe op die stuk grond wat Jakob vir 100 geldstukke by die seuns van Hemor,+ Sigem se pa, gekoop het,+ en die kinders van Josef het dit as erfdeel ontvang.+
22 Deur geloof het Josef na aan die einde van sy lewe gepraat van die uittog van die Israeliete, en hy het instruksies* in verband met sy liggaam* gegee.+