Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 7:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 En alle lewende wesens wat op die aarde rondbeweeg het, het doodgegaan+ – die vlieënde diere, die mak diere, die wilde diere, al die ander diere en al die mense.+

  • Psalm 104:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Wanneer u u gesig wegdraai, raak hulle onrustig.

      As u hulle gees wegneem, sterf hulle en keer hulle terug na die stof.+

  • Matteus 24:39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 39 Hulle het geen aandag geskenk totdat die Vloed gekom het en hulle almal weggespoel het nie.+ Die teenwoordigheid van die Seun van die mens sal net so wees.

  • 2 Petrus 2:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Hy het ook nie die wêreld van lank gelede gespaar nie,+ maar hy het Noag, ’n prediker van regverdigheid,+ saam met sewe ander veilig bewaar+ toe hy ’n vloed oor ’n wêreld van goddelose mense gebring het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel