-
Genesis 12:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Later het hy van daar af na die bergstreek oos van Bet-El+ getrek en sy tent opgeslaan met Bet-El aan die westekant en Ai+ aan die oostekant. Daar het hy ’n altaar vir Jehovah gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+ 9 Daarna het Abram kamp opgebreek en toe sy kamp van plek tot plek verskuif terwyl hy in die rigting van die Negeb getrek het.+
-