Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Later het Jehovah+ by die groot bome van Mamre+ aan Abraham verskyn terwyl hy gedurende die warmste deel van die dag by die ingang van die tent gesit het.

  • Genesis 23:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Daarna het Abraham sy vrou Sara begrawe in die grot van die veld van Magpeʹla voor Mamre, dit wil sê Heʹbron, in die land Kanaän.

  • Genesis 25:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Sy seuns Isak en Isʹmael het hom begrawe in die grot van Magpeʹla, in die veld wat aan Efron, die seun van Sohar, die Hetiet, behoort het en wat voor Mamre is.+ 10 Dit is die veld wat Abraham by die seuns van Het gekoop het. Daar is Abraham saam met sy vrou Sara begrawe.+

  • Genesis 35:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Jakob het uiteindelik by sy pa, Isak, in Mamre aangekom,+ in Kirjat-Arba, dit wil sê Heʹbron. Abraham sowel as Isak het as uitlanders daar gewoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel