13 Toe het Hy vir Abram gesê: “Jy moet weet dat jou nageslag* uitlanders sal wees in ’n land wat nie aan hulle behoort nie en dat die mense in daardie land hulle slawe sal maak en hulle 400 jaar lank sleg sal behandel.+
9 Deur geloof het hy as ’n uitlander in die land van die belofte gewoon.+ Hy het in tente gewoon+ saam met Isak en Jakob, wat saam met hom erfgename van presies dieselfde belofte was.+