Psalm 27:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees? Jesaja 41:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie angstig wees nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk, ja, ek sal jou help.+ Ek sal jou stewig vashou met my regterhand van regverdigheid.’ Romeine 8:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+ Hebreërs 13:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Daarom kan ons goeie moed hou en sê: “Jehovah* is my helper. Ek sal nie bang wees nie. Wat kan ’n mens aan my doen?”+
27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees?
10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie angstig wees nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk, ja, ek sal jou help.+ Ek sal jou stewig vashou met my regterhand van regverdigheid.’
6 Daarom kan ons goeie moed hou en sê: “Jehovah* is my helper. Ek sal nie bang wees nie. Wat kan ’n mens aan my doen?”+