19 Toe het God gesê: “Sara, jou vrou, sal beslis vir jou aan ’n seun geboorte gee, en jy moet hom Isak*+ noem. Dit is met hom wat ek my verbond sal bevestig as ’n ewige verbond vir sy nageslag.*+
17 sal ek jou beslis seën en jou nageslag* beslis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels op die strand.+ En jou nageslag* sal die stede* van sy vyande in besit neem.+