Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Ek het ook ’n verbond met hulle gemaak om die land Kanaän aan hulle te gee, die land waar hulle as uitlanders gewoon het.+

  • Hebreërs 11:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Deur geloof was Abraham+ gehoorsaam toe hy geroep is om weg te trek na ’n plek wat hy as ’n erfenis sou ontvang. Hy het weggetrek, al het hy nie geweet waarheen hy gaan nie.+ 9 Deur geloof het hy as ’n uitlander in die land van die belofte gewoon.+ Hy het in tente gewoon+ saam met Isak en Jakob, wat saam met hom erfgename van presies dieselfde belofte was.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel