Genesis 17:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Ek sal jou baie vrugbaar maak en jou die voorvader van nasies maak, en konings sal van jou afstam.+ Genesis 26:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou nageslag* sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die eed nakom wat ek vir jou pa, Abraham, gesweer het:+ Genesis 28:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê: “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou nageslag* gee.+
6 Ek sal jou baie vrugbaar maak en jou die voorvader van nasies maak, en konings sal van jou afstam.+
3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou nageslag* sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die eed nakom wat ek vir jou pa, Abraham, gesweer het:+
13 En Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê: “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou nageslag* gee.+