19 En al het hy nie swak geword in geloof nie, het hy geweet dat sy eie liggaam so goed as dood is (aangesien hy omtrent 100 jaar oud was)+ en dat Sara te oud was om kinders te hê.+
11 Deur geloof het Sara krag ontvang om swanger te word,* al was sy te oud daarvoor,+ want sy het geglo dat die Een wat die belofte gemaak het, getrou* is.