Genesis 17:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Daarna het Abraham met sy gesig na die grond toe neergebuig en begin lag en in sy hart gesê:+ “Sal daar vir ’n man wat 100 jaar oud is, ’n kind gebore word, en sal Sara, ’n vrou wat 90 jaar oud is, geboorte gee?”+ Genesis 21:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Sara het swanger geword+ en vir Abraham op sy oudag ’n seun gegee op die vasgestelde tyd wat God hom belowe het.+
17 Daarna het Abraham met sy gesig na die grond toe neergebuig en begin lag en in sy hart gesê:+ “Sal daar vir ’n man wat 100 jaar oud is, ’n kind gebore word, en sal Sara, ’n vrou wat 90 jaar oud is, geboorte gee?”+
2 Sara het swanger geword+ en vir Abraham op sy oudag ’n seun gegee op die vasgestelde tyd wat God hom belowe het.+