Psalm 37:10, 11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Nog net ’n klein rukkie en die goddeloses sal nie meer bestaan nie.+ Jy sal kyk na die plek waar hulle was,en hulle sal nie daar wees nie.+ 11 Maar die nederiges sal die aarde besit,+en hulle sal groot vreugde vind in die oorvloed van vrede.+ Spreuke 29:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hoe meer goddeloses daar is, hoe meer oortredings is daar,maar die regverdiges sal die ondergang van die goddeloses sien.+ Maleagi 3:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 En julle sal weer die verskil sien tussen ’n regverdige persoon en ’n goddelose persoon,+ tussen iemand wat God dien en iemand wat hom nie dien nie.” Matteus 13:49 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 49 Só sal dit in die tyd van die einde* wees. Die engele sal uitgaan en die goddeloses van die regverdiges skei
10 Nog net ’n klein rukkie en die goddeloses sal nie meer bestaan nie.+ Jy sal kyk na die plek waar hulle was,en hulle sal nie daar wees nie.+ 11 Maar die nederiges sal die aarde besit,+en hulle sal groot vreugde vind in die oorvloed van vrede.+
16 Hoe meer goddeloses daar is, hoe meer oortredings is daar,maar die regverdiges sal die ondergang van die goddeloses sien.+
18 En julle sal weer die verskil sien tussen ’n regverdige persoon en ’n goddelose persoon,+ tussen iemand wat God dien en iemand wat hom nie dien nie.”
49 Só sal dit in die tyd van die einde* wees. Die engele sal uitgaan en die goddeloses van die regverdiges skei