Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 16:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Jehovah se engel het toe vir haar gesê: “Gaan terug na jou meesteres en wees onderdanig aan haar.” 10 Toe het Jehovah se engel gesê: “Ek sal jou nageslag* grootliks vermeerder, en hulle sal te veel wees om te tel.”+

  • Genesis 17:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Maar wat Isʹmael betref, ek het jou gehoor. Ek sal hom seën en hom vrugbaar maak en hom baie vermeerder. Twaalf hoofmanne sal van hom afstam, en ek sal hom ’n groot nasie laat word.+

  • Genesis 25:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Dít is die geskiedenis van Isʹmael,+ die seun wat Abraham gehad het by Sara se diensmeisie Hagar,+ die Egiptiese vrou:

  • Genesis 25:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Dit is die seuns van Isʹmael en die 12 hoofmanne van hulle familiegroepe, en dit is hulle name volgens hulle woonplekke en volgens hulle kampe.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel