Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 16:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het Jehovah se engel gesê: “Ek sal jou nageslag* grootliks vermeerder, en hulle sal te veel wees om te tel.”+

  • Genesis 21:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Wat die seun van die slavin+ betref, ek sal hom ook ’n nasie maak,+ want hy is jou nageslag.”*

  • Genesis 21:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Staan op, tel die seun op en ondersteun hom,* want ek sal hom ’n groot nasie maak.”+

  • Genesis 25:13-16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Dít is die name van Isʹmael se seuns, sy nakomelinge: Neʹbajot,+ die eersgeborene van Isʹmael, dan Kedar,+ Adʹbeël, Mibsam,+ 14 Misma, Duma, Massa, 15 Hadad, Tema, Jetur, Nafis en Kedma. 16 Dit is die seuns van Isʹmael en die 12 hoofmanne van hulle familiegroepe, en dit is hulle name volgens hulle woonplekke en volgens hulle kampe.*+

  • 1 Kronieke 1:29-31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Dít is die name van hulle nakomelinge: Neʹbajot,+ die eersgeborene van Isʹmael, dan Kedar,+ Adʹbeël, Mibsam,+ 30 Misma, Duma, Massa, Hadad, Tema, 31 Jetur, Nafis en Kedma. Dit was die seuns van Isʹmael.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel