Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 35:5-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 ‘Julle moet ’n bydrae vir Jehovah insamel.+ Laat elkeen wat ’n gewillige hart het,+ ’n bydrae vir Jehovah bring: goud, silwer, koper, 6 blou garing, pers wol, helderrooi materiaal, fyn linne, bokhaar,+ 7 rooigekleurde ramsvelle, robbevelle, akasiahout, 8 olie vir die lampe, balsem vir die salfolie en vir die geurige reukwerk,+ 9 oniksstene en ander stene om in die efod+ en in die borsstuk+ te set.

  • Spreuke 3:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Eer Jehovah met jou waardevolle dinge+

      en met die beste* van jou hele oes.*+

  • 2 Korintiërs 9:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Laat elkeen gee net soos hy in sy hart besluit het, nie teësinnig of omdat hy gedwing word nie,+ want God is lief vir iemand wat met vreugde gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel