Eksodus 31:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 En net nadat hy met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tablette van die Getuienis+ gegee, kliptablette waarop die vinger van God geskryf het.+ Lukas 11:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar as ek die demone deur God se vinger+ uitdryf, het die Koninkryk van God julle werklik ingehaal.+
18 En net nadat hy met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tablette van die Getuienis+ gegee, kliptablette waarop die vinger van God geskryf het.+
20 Maar as ek die demone deur God se vinger+ uitdryf, het die Koninkryk van God julle werklik ingehaal.+