Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Klim teen die berg op na my toe en bly daar. Ek sal vir jou die kliptablette gee met die wet en die gebod wat ek sal skryf om hulle te onderrig.”+

  • Eksodus 32:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Moses het toe omgedraai en teen die berg afgeklim met die twee tablette van die Getuienis+ in sy hande.+ Daar was op albei kante van die tablette geskryf, aan die voorkant en aan die agterkant.

  • Deuteronomium 4:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 En hy het sy verbond aan julle bekend gemaak,+ wat hy julle beveel het om na te kom – die Tien Gebooie.*+ Daarna het hy dit op twee kliptablette geskryf.+

  • Deuteronomium 9:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “Daarna het ek omgedraai en teen die berg afgeklim terwyl die berg met vuur gebrand het,+ en die twee tablette van die verbond was in my hande.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel