Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 13:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Julle vertrek op hierdie dag, in die maand Abib.*+

  • Eksodus 23:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Julle moet die Fees van die Ongesuurde Brode+ vier. Julle moet sewe dae lank ongesuurde brood eet, net soos ek julle beveel het, op die vasgestelde tyd in die maand Abib,*+ want in daardie maand het julle Egipte verlaat. Niemand mag met leë hande voor my verskyn nie.+

  • Numeri 28:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “‘In die eerste maand, op die 14de dag van die maand, sal Jehovah se Pasga wees.+

  • Deuteronomium 16:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Onthou die maand Abib,* en vier die Pasga vir Jehovah julle God,+ want in die maand Abib het Jehovah julle God julle in die nag uit Egipte uitgelei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel