29 “Jy moenie huiwer om offerandes te bring uit jou oorvloedige opbrengs en die oorvloed van jou wynpers en oliepers nie.+ Jy moet jou eersgebore seun aan my gee.+
13 Want elke eersgeborene is myne.+ Op die dag toe ek elke eersgeborene in Egipte getref het,+ het ek elke eersgeborene in Israel vir my geheilig, mens sowel as dier.+ Hulle moet myne word. Ek is Jehovah.”
17 Want elke eersgeborene van die Israeliete is myne, mens sowel as dier.+ Ek het hulle vir my geheilig op die dag toe ek elke eersgeborene in Egipte doodgemaak het.+