Eksodus 9:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar om dié rede het ek jou nog laat bestaan: sodat ek jou my krag kan wys en sodat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.+ Eksodus 18:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Nou weet ek dat Jehovah groter is as al die ander gode+ as gevolg van wat hy gedoen het aan diegene wat hoogmoedig was en sy volk sleg behandel het.”
16 Maar om dié rede het ek jou nog laat bestaan: sodat ek jou my krag kan wys en sodat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.+
11 Nou weet ek dat Jehovah groter is as al die ander gode+ as gevolg van wat hy gedoen het aan diegene wat hoogmoedig was en sy volk sleg behandel het.”