2 Jehovah het vir Moses gesê: “Sê vir jou broer Aäron dat hy nie sommer enige tyd in die heiligdom,+ agter die gordyn,*+ tot voor die deksel op die Ark mag inkom nie, sodat hy nie sterf nie,+ want ek sal in ’n wolk+ bokant die deksel+ verskyn.
89 Wanneer Moses in die tent van samekoms ingegaan het om met God te praat,+ het hy die stem met hom hoor praat van bokant die deksel+ wat op die ark van die Getuienis was, tussen die twee gerubs+ uit. En God het met hom gepraat.