Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 8
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Hebreërs

      • Tabernakel ’n afbeelding van hemelse dinge (1-6)

      • Ou en nuwe verbond (7-13)

Hebreërs 8:1

Kruisverwysings

  • +Heb 3:1; 7:26
  • +Ps 110:1; Heb 1:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Bedieningskool, bl. 29-31

Hebreërs 8:2

Voetnote

  • *

    Of “openbare dienaar”.

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Heb 9:8, 24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/11/15, bl. 11

Hebreërs 8:3

Kruisverwysings

  • +Ef 5:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/8/15, bl. 14

Hebreërs 8:4

Kruisverwysings

  • +Heb 7:14

Hebreërs 8:5

Kruisverwysings

  • +Kol 2:16, 17; Heb 10:1
  • +Heb 9:9, 24
  • +Eks 25:9, 40; 26:30; Nu 8:4

Hebreërs 8:6

Voetnote

  • *

    Of “openbare diens”.

Kruisverwysings

  • +1Ti 2:5
  • +1Kor 11:25; Heb 7:22; 9:15; 12:22, 24
  • +Ps 110:4; Ro 8:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/11/15, bl. 11

Hebreërs 8:7

Kruisverwysings

  • +Heb 7:11, 18

Hebreërs 8:8

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Hebreërs 8:9

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Eks 12:51

Hebreërs 8:10

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Ro 2:29
  • +2Kor 6:16

Hebreërs 8:11

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Hebreërs 8:12

Kruisverwysings

  • +Jer 31:31-34

Hebreërs 8:13

Kruisverwysings

  • +Ro 10:4; Heb 7:12
  • +Kol 2:13, 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/10/15, bl. 15-16

    “Hele Skrif”, bl. 24

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Heb. 8:1Heb 3:1; 7:26
Heb. 8:1Ps 110:1; Heb 1:3
Heb. 8:2Heb 9:8, 24
Heb. 8:3Ef 5:2
Heb. 8:4Heb 7:14
Heb. 8:5Kol 2:16, 17; Heb 10:1
Heb. 8:5Heb 9:9, 24
Heb. 8:5Eks 25:9, 40; 26:30; Nu 8:4
Heb. 8:61Ti 2:5
Heb. 8:61Kor 11:25; Heb 7:22; 9:15; 12:22, 24
Heb. 8:6Ps 110:4; Ro 8:17
Heb. 8:7Heb 7:11, 18
Heb. 8:9Eks 12:51
Heb. 8:10Ro 2:29
Heb. 8:102Kor 6:16
Heb. 8:12Jer 31:31-34
Heb. 8:13Ro 10:4; Heb 7:12
Heb. 8:13Kol 2:13, 14
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Hebreërs 8:1-13

Aan die Hebreërs

8 Hier is dan nou die hoofpunt van wat ons sê: Ons het so ’n hoëpriester,+ en hy het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemel gaan sit,+ 2 ’n dienaar* in die heiligdom+ en die ware tent, wat deur Jehovah* opgerig is, nie deur ’n mens nie. 3 Want elke hoëpriester word aangestel om gawes sowel as offerandes te bring. Daarom moes hierdie hoëpriester ook iets hê om te offer.+ 4 As hy op die aarde was, sou hy nie ’n priester wees nie+ omdat daar alreeds manne is wat die gawes volgens die Wet offer. 5 Hierdie manne doen heilige diens as ’n afbeelding en ’n skaduwee+ van die hemelse dinge.+ Dit kan ook gesien word uit die volgende opdrag wat God aan Moses gegee het toe hy die tent moes maak: “Sorg dat jy alles maak volgens die voorbeeld wat op die berg vir jou gewys is.”+ 6 Maar nou het Jesus ’n baie beter bediening* verkry, want hy is ook die middelaar+ van ’n beter verbond,+ wat wetlik bevestig is op beter beloftes.+

7 As daardie eerste verbond foutloos was, sou ’n tweede een nie nodig gewees het nie.+ 8 Hy vind fout met die volk wanneer hy sê: “‘Kyk! Die dae kom,’ sê Jehovah,* ‘wanneer ek met die huis van Israel en met die huis van Juda ’n nuwe verbond sal maak. 9 Dit sal nie wees soos die verbond wat ek met hulle voorvaders gemaak het op die dag toe ek hulle hand gevat het om hulle uit Egipte uit te lei nie.+ Want hulle het nie in my verbond gebly nie, en daarom het ek opgehou om vir hulle om te gee,’ sê Jehovah.*

10 “‘Want dit is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal maak,’ sê Jehovah.* ‘Ek sal my wette in hulle verstande sit, en ek sal dit in hulle harte skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.+

11 “‘Hulle sal nie meer elkeen sy medeburger en elkeen sy broer leer en sê: “Ken Jehovah!”* nie. Want hulle almal sal my ken, van die kleinste tot die grootste onder hulle. 12 Want ek sal hulle vergewe vir hulle onregverdige dade, en ek sal nie meer aan hulle sondes dink nie.’”+

13 Deur te sê “’n nuwe verbond”, het hy die vorige verbond verouderd gemaak.+ En wat verouderd gemaak is en oud word, staan op die punt om te verdwyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel