Eksodus 7:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Maar ek sal toelaat dat Farao hardkoppig word,*+ en ek sal baie tekens en wonderwerke in Egipte doen.+ Eksodus 12:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Die Egiptenare het die volk begin smeek om gou+ uit die land te trek, want hulle het gesê: “Ons is almal so goed as dood!”+ Deuteronomium 6:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En Jehovah het aangehou om voor ons oë groot en verwoestende tekens en wonderwerke oor Egipte,+ oor Farao en oor sy hele huis te bring.+
3 Maar ek sal toelaat dat Farao hardkoppig word,*+ en ek sal baie tekens en wonderwerke in Egipte doen.+
33 Die Egiptenare het die volk begin smeek om gou+ uit die land te trek, want hulle het gesê: “Ons is almal so goed as dood!”+
22 En Jehovah het aangehou om voor ons oë groot en verwoestende tekens en wonderwerke oor Egipte,+ oor Farao en oor sy hele huis te bring.+