30 Jy moet die Urim en die Tummim+ in die borsstuk van oordeel sit, en hulle moet op Aäron se hart wees wanneer hy voor Jehovah ingaan, en Aäron moet hierdie voorwerpe, waarmee oordele vir die Israeliete vasgestel word, altyd voor Jehovah op sy hart dra.