-
Deuteronomium 33:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
“O God, u Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal is aan u,+
wat by Massa deur u getoets is.+
U het by die waters van Meʹriba met hom begin stry,+
-
Esra 2:62, 63Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
62 Hulle het na hulle name in die registers gesoek om te bevestig van wie hulle afstam, maar hulle kon dit nie vind nie, en daarom is hulle nie toegelaat om as priesters te dien nie.*+ 63 Die goewerneur* het vir hulle gesê dat hulle nie van die besonder heilige dinge mag eet+ voordat ’n priester die saak met die Urim en Tummim+ kon bevestig nie.
-
-
-