Eksodus 29:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Jy moet Aäron en sy seuns na die ingang van die tent van samekoms+ laat kom en hulle met water was.+ Eksodus 29:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Neem dan die salfolie+ en gooi dit op sy kop uit om hom te salf.+ Eksodus 30:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 En jy moet Aäron+ en sy seuns+ salf en hulle heilig sodat hulle my as priesters kan dien.+ Handelinge 10:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Dat Jesus, wat van Naʹsaret was, deur God met heilige gees+ en krag gesalf is en dat hy deur die land gegaan het en goeie dinge gedoen het en almal gesond gemaak het wat deur die Duiwel onderdruk is,+ want God was met hom.+ 2 Korintiërs 1:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Maar dit is God wat waarborg dat ons en julle aan Christus behoort, en dit is God wat ons gesalf het.+
4 “Jy moet Aäron en sy seuns na die ingang van die tent van samekoms+ laat kom en hulle met water was.+
38 Dat Jesus, wat van Naʹsaret was, deur God met heilige gees+ en krag gesalf is en dat hy deur die land gegaan het en goeie dinge gedoen het en almal gesond gemaak het wat deur die Duiwel onderdruk is,+ want God was met hom.+
21 Maar dit is God wat waarborg dat ons en julle aan Christus behoort, en dit is God wat ons gesalf het.+