Eksodus 40:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Daarna het hy die Getuienis+ geneem en dit in die Ark+ gesit en die pale+ van die Ark deur die ringe gesteek en die deksel+ op die Ark+ gesit. Deuteronomium 5:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “Jehovah het op die berg hierdie gebooie* met ’n harde stem aan julle almal oorgedra, uit die vuur en uit die digte, donker wolk,+ en hy het niks bygevoeg nie. Daarna het hy dit op twee kliptablette geskryf en dit aan my gegee.+
20 Daarna het hy die Getuienis+ geneem en dit in die Ark+ gesit en die pale+ van die Ark deur die ringe gesteek en die deksel+ op die Ark+ gesit.
22 “Jehovah het op die berg hierdie gebooie* met ’n harde stem aan julle almal oorgedra, uit die vuur en uit die digte, donker wolk,+ en hy het niks bygevoeg nie. Daarna het hy dit op twee kliptablette geskryf en dit aan my gegee.+