Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Klim teen die berg op na my toe en bly daar. Ek sal vir jou die kliptablette gee met die wet en die gebod wat ek sal skryf om hulle te onderrig.”+

  • Eksodus 31:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 En net nadat hy met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tablette van die Getuienis+ gegee, kliptablette waarop die vinger van God geskryf het.+

  • Deuteronomium 4:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 En Jehovah het uit die vuur met julle begin praat.+ Julle het die geluid van woorde gehoor, maar julle het niemand gesien nie+ – daar was net ’n stem.+ 13 En hy het sy verbond aan julle bekend gemaak,+ wat hy julle beveel het om na te kom – die Tien Gebooie.*+ Daarna het hy dit op twee kliptablette geskryf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel