10 Moses en Aäron het al hierdie wonderwerke voor Farao gedoen,+ maar Jehovah het toegelaat dat Farao hardkoppig word,* en hy het die Israeliete nie uit sy land weggestuur nie.+
17 Want die Skrifgedeelte sê vir Farao: “Om dié rede het ek jou toegelaat om te bly lewe: sodat ek my krag deur jou kan wys en sodat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.”+18 So toon hy dan genade aan wie hy wil, maar hy laat hardkoppig word wie hy wil.+