Josua 21:44 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 44 Jehovah het hulle ook aan alle kante vrede gegee, net soos hy aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het,+ en nie een van hulle vyande kon hulle oorwin nie.+ Jehovah het al hulle vyande in hulle hand gegee.+ Josua 23:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Baie dae nadat Jehovah Israel rus gegee het+ van al hulle vyande om hulle, toe Josua al baie oud was,+
44 Jehovah het hulle ook aan alle kante vrede gegee, net soos hy aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het,+ en nie een van hulle vyande kon hulle oorwin nie.+ Jehovah het al hulle vyande in hulle hand gegee.+
23 Baie dae nadat Jehovah Israel rus gegee het+ van al hulle vyande om hulle, toe Josua al baie oud was,+