Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 33:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Toe het God gesê: “Ek sal self saam met jou gaan+ en ek sal jou rus gee.”+

  • Levitikus 26:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Ek sal vir julle vrede gee in die land,+ en julle sal gaan lê sonder dat enigiemand julle bang maak,+ en ek sal die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn, en geen swaard van oorlog sal deur julle land trek nie.

  • Josua 21:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 Jehovah het hulle ook aan alle kante vrede gegee, net soos hy aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het,+ en nie een van hulle vyande kon hulle oorwin nie.+ Jehovah het al hulle vyande in hulle hand gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel