Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Van ver af het Jehovah aan my verskyn en gesê:

      “Ek het jou met ’n ewige liefde liefgehad.

      Daarom het ek jou met lojale liefde na my toe getrek.*+

  • Klaagliedere 3:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Danksy Jehovah se lojale liefde het ons nie aan ons einde gekom nie,+

      want daar is geen einde aan sy genade nie.+

  • Miga 7:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Wie is ’n God soos u,

      wat sondes vergewe en die oortredings+ van die oorblyfsel van sy erfdeel oorsien?+

      Hy sal nie vir ewig kwaad bly nie,

      want dit gee hom vreugde om lojale liefde te betoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel