Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Jy mag nie voor hulle neerbuig of verlok word om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis,+ wat straf vir die oortreding van vaders oor kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag van dié wat my haat,

  • Deuteronomium 30:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle, dat ek jou tussen die lewe en die dood laat kies, tussen die seën en die vloek.+ En jy moet die lewe kies sodat jy kan lewe,+ jy en jou nageslag,+

  • 1 Samuel 15:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: ‘Ek sal die Amalekiete straf omdat hulle Israel aangeval het toe Israel uit Egipte gekom het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel