Eksodus 13:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Heilig vir my elke manlike eersgeborene* onder die Israeliete. Elke manlike eersgeborene behoort aan my, of dit nou ’n mens of ’n dier is.”+ Lukas 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 net soos daar in Jehovah* se Wet geskryf is: “Elke manlike eersgeborene* moet heilig vir Jehovah* genoem word.”+
2 “Heilig vir my elke manlike eersgeborene* onder die Israeliete. Elke manlike eersgeborene behoort aan my, of dit nou ’n mens of ’n dier is.”+
23 net soos daar in Jehovah* se Wet geskryf is: “Elke manlike eersgeborene* moet heilig vir Jehovah* genoem word.”+