Eksodus 30:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 “Jy moet ’n altaar maak waarop reukwerk gebrand kan word.+ Jy moet dit van akasiahout maak.+ Eksodus 37:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Hy het toe die reukwerkaltaar+ van akasiahout gemaak. Dit was vierkantig, ’n el lank, ’n el breed en twee el hoog. Die horings was deel van die altaar.+ Eksodus 40:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dan moet jy die goue reukwerkaltaar+ voor die ark van die Getuienis sit en die skerm* vir die ingang van die tabernakel op sy plek ophang.+
25 Hy het toe die reukwerkaltaar+ van akasiahout gemaak. Dit was vierkantig, ’n el lank, ’n el breed en twee el hoog. Die horings was deel van die altaar.+
5 Dan moet jy die goue reukwerkaltaar+ voor die ark van die Getuienis sit en die skerm* vir die ingang van die tabernakel op sy plek ophang.+