6 En ek het Ohoʹliab,+ die seun van Ahiʹsamag, van die stam van Dan, aangestel om hom te help, en ek gee wysheid aan almal wat vaardighede het,* sodat hulle alles kan maak wat ek jou beveel het:+
33 Toe het hulle die tabernakel+ na Moses toe gebring, die tent+ en al sy toerusting: sy hakies,+ sy paneelrame,+ sy stawe+ en sy pilare en sy voetstukke;+