-
Levitikus 6:25, 26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 “Sê vir Aäron en sy seuns: ‘Dít is die wet van die sonde-offer:+ Op die plek waar die brandoffer geslag word,+ moet die sonde-offer ook voor Jehovah geslag word. Dit is iets wat besonder heilig is. 26 Die priester wat dit vir die sonde offer, moet dit eet.+ Dit moet op ’n heilige plek geëet word, in die voorhof van die tent van samekoms.+
-