Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Net vleis met sy lewe* – sy bloed+ – mag julle nie eet nie.+

  • Levitikus 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “‘Dit is ’n permanente wetsbepaling vir julle en julle nageslag, in al julle woonplekke: Julle mag hoegenaamd geen vet en geen bloed eet nie.’”+

  • Levitikus 17:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “‘As enigiemand van die huis van Israel of enige uitlander wat onder julle woon, enige bloed eet,+ sal ek die persoon wat die bloed eet, beslis verwerp, en ek sal hom onder sy volk uitroei.

  • Deuteronomium 12:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Maar julle mag nie die bloed eet nie.+ Julle moet dit op die grond uitgooi soos water.+

  • 1 Samuel 14:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Toe het Saul die volgende berig gekry: “Kyk! Die manne sondig teen Jehovah deur vleis saam met die bloed te eet.”+ Hy het gesê: “Julle was ontrou. Rol nou dadelik ’n groot klip na my toe.”

  • Handelinge 15:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 maar dat ons aan hulle moet skryf om hulle te weerhou van dinge wat deur afgode besoedel is,+ van seksuele onsedelikheid,*+ van wat verwurg is* en van bloed.+

  • Handelinge 15:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Weerhou julle van dinge wat aan afgode geoffer is,+ van bloed,+ van wat verwurg is*+ en van seksuele onsedelikheid.*+ As julle sorg dat julle wegbly van hierdie dinge, sal julle voorspoedig wees. Mag dit goed gaan met julle!”*

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel