Eksodus 28:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 “Jy moet jou broer Aäron, sowel as sy seuns, uit die Israeliete laat roep, sodat hy my as priester kan dien+ – Aäron,+ sowel as Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron.+ Eksodus 29:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Jy moet Aäron en sy seuns na die ingang van die tent van samekoms+ laat kom en hulle met water was.+ Eksodus 29:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Neem dan die salfolie+ en gooi dit op sy kop uit om hom te salf.+ Eksodus 40:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En jy moet die heilige klere vir Aäron aantrek+ en hom salf+ en hom heilig, en hy moet my as priester dien.
28 “Jy moet jou broer Aäron, sowel as sy seuns, uit die Israeliete laat roep, sodat hy my as priester kan dien+ – Aäron,+ sowel as Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron.+
4 “Jy moet Aäron en sy seuns na die ingang van die tent van samekoms+ laat kom en hulle met water was.+
13 En jy moet die heilige klere vir Aäron aantrek+ en hom salf+ en hom heilig, en hy moet my as priester dien.