Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 3:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 God het hom gegee as ’n offer sodat dié wat geloof in sy bloed stel,+ met God versoen kan word.+ Dit was sodat God sy eie regverdigheid kon toon, want hy was geduldig* en het die sondes vergewe wat in die verlede gepleeg is.

  • Hebreërs 9:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Hy het eens en vir altyd in die heiligdom ingegaan, nie met die bloed van bokke en jong bulle nie, maar met sy eie bloed,+ en hy het ’n ewige verlossing* vir ons verkry.+

  • Hebreërs 9:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Want Christus het nie in ’n heiligdom ingegaan wat met hande gemaak is+ en wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self.+ Dit was sodat hy nou vir ons voor God kan verskyn,+ 25 en nie om homself dikwels te offer, soos die hoëpriester elke jaar in die heiligdom ingaan+ met bloed wat nie sy eie is nie.

  • Hebreërs 10:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 want dit is nie vir die bloed van bulle en bokke moontlik om sondes weg te neem nie.

  • Hebreërs 10:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Maar hierdie man het eens en vir altyd een offerande vir sondes gebring en het aan die regterhand van God gaan sit,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel