Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 “‘As iemand ontrou is aan my* deur hulp te gaan soek by mense wat geeste oproep*+ en by die fortuinvertellers,+ sal ek daardie persoon beslis verwerp en hom onder sy volk uitroei.+

  • Deuteronomium 18:10-12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die volgende mag nooit onder julle gevind word nie: enigiemand wat sy seun of sy dogter as ’n offerande in die vuur verbrand,*+ enigiemand wat van waarsêery gebruik maak,+ enigiemand wat toorkuns beoefen,+ enigiemand wat na tekens* soek,+ ’n towenaar,+ 11 enigiemand wat ’n towerspreuk oor ander uitspreek, enigiemand wat hulp gaan soek by ’n persoon wat geeste oproep*+ of by ’n fortuinverteller+ of enigiemand wat die dooies raadpleeg.+ 12 Want enigiemand wat hierdie dinge doen, is afskuwelik vir Jehovah, en weens hierdie afskuwelike gebruike verdryf Jehovah julle God hulle voor julle uit.

  • 1 Kronieke 10:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Saul het dus gesterf omdat hy ontrou was aan Jehovah. Hy was nie gehoorsaam aan die woord van Jehovah nie,+ en hy het selfs iemand wat geeste oproep,* geraadpleeg+

  • Jesaja 8:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Hulle sal miskien vir julle sê: “Raadpleeg mense wat geeste oproep* of fortuinvertellers wat piep en mompel.” Maar moet ’n volk nie sy God raadpleeg nie? Moet hulle die dooies raadpleeg vir die lewendes?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel