Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 26:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 En Isak het saad in daardie land begin saai, en daardie jaar het hy 100 keer soveel geoes as wat hy gesaai het, want Jehovah het hom geseën.+

  • Deuteronomium 28:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Jehovah sal beveel dat die seën oor julle voorraadskure kom,+ en oor alles wat julle aanpak, en hy sal julle beslis seën in die land wat Jehovah julle God aan julle gee.

  • Maleagi 3:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Bring die hele tiende in die stoorkamer in,+ sodat daar voedsel in my huis kan wees,+ en toets my asseblief in hierdie verband,” sê Jehovah van die leërmagte, “om te sien of ek nie vir julle die sluise van die hemel sal oopmaak+ en ’n seën op julle sal uitstort* totdat julle niks kortkom nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel