Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:53
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 53 Die beleëring en die rampspoed wat julle vyand oor julle sal bring, sal so erg wees dat julle julle eie kinders* sal moet eet, die vlees van julle seuns en julle dogters+ wat Jehovah julle God aan julle gegee het.

  • 2 Konings 6:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Toe het ons my seun gekook en hom geëet.+ Die volgende dag het ek vir haar gesê: ‘Gee jou seun dat ons hom kan eet.’ Maar sy het haar seun weggesteek.”

  • Jeremia 19:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Ek sal hulle die vlees van hulle seuns en hulle dogters laat eet, en hulle sal elkeen die vlees van sy medemens eet as gevolg van die beleëring en hulle desperaatheid wanneer hulle vasgekeer is deur hulle vyande en dié wat hulle wil doodmaak.”’+

  • Klaagliedere 4:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Vrouens wat voorheen liefdevol was, het hulle eie kinders gekook.+

      Hulle het hulle kos* geword tydens die ineenstorting van die dogter van my volk.+

  • Esegiël 5:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “‘“Daarom sal pa’s hulle kinders in die stad eet,+ en kinders sal hulle pa’s eet, en ek sal die mense in die stad oordeel en straf en die res van hulle in alle rigtings* verstrooi.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel