53 Die beleëring en die rampspoed wat julle vyand oor julle sal bring, sal so erg wees dat julle julle eie kinders* sal moet eet, die vlees van julle seuns en julle dogters+ wat Jehovah julle God aan julle gegee het.
10 “‘“Daarom sal pa’s hulle kinders in die stad eet,+ en kinders sal hulle pa’s eet, en ek sal die mense in die stad oordeel en straf en die res van hulle in alle rigtings* verstrooi.”’+