Romeine 7:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 ’n Getroude vrou is byvoorbeeld deur die wet aan haar man gebind terwyl hy lewe, maar as haar man sterf, is sy vry van die wet van haar man.+ 1 Korintiërs 11:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat die Christus die hoof van elke man is,+ die man die hoof van die vrou+ is en God die hoof van die Christus is.+ Efesiërs 5:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Laat vrouens onderdanig wees aan hulle mans+ soos aan die Here,
2 ’n Getroude vrou is byvoorbeeld deur die wet aan haar man gebind terwyl hy lewe, maar as haar man sterf, is sy vry van die wet van haar man.+
3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat die Christus die hoof van elke man is,+ die man die hoof van die vrou+ is en God die hoof van die Christus is.+