4 Dan kan hulle die jong vrouens leer om hulle mans lief te hê, om hulle kinders lief te hê, 5 om verstandig en rein te wees, om by die huis te werk en om te doen wat goed is, terwyl hulle aan hulle eie mans onderdanig is,+ sodat daar nie van die woord van God sleg gepraat sal word nie.